Levinia Cottage
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes. Hierdie bekoorlike toevlugsoord is ideaal vir reisigers wat spesialiste besoek, vertonings bywoon of sportbyeenkomste ondersteun, en bied beide gerief en luukse. Ontspan in 'n stylvolle, moderne ruimte wat bestaan uit 'n koninggrootte, ekstra-lengte bed met fyn Egiptiese katoenlinne. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 685 Levinia Street, Garsfontein, Pretoria, 0082, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang