Successfully reported

Levubu Cottages

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Chris J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Beste waarde vir geld. Baie behulpsaam in alle aspekte. Het meer ontvang as wat ons verwag het. Die werkers daar is uitstekend. Baie veilig gevoel en alles was altyd skoon. Sal vir seker weer gebruik maak van Levubu.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Puik diens en verblyf. Levubu Cottages se fotos en beskrywings op die webtuiste is 100%. Baie dankie; ons het heerlik gebly en alles was so netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Rustig, gesellig en tevrede. Ek sal Levubu Cottages enige tyd aanbeveel, die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die cottage was baie mooi, skoon en netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Dit was die mees aangenaamste verblyf ondervinding wat Ons in n lang tyd gehad h. Dit was die mees aangenaamste verblyf ondervinding wat Ons in n lang tyd gehad het Baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobias S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Nie gekuier nie, net heeldag gewerk en aande kom slaap. Baie lekker, dankie - baie vriendelike en hulpvaardige mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deneal S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Lovely. Verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris H
1 nag
4.0
Okt 2025

Rustig en sentraal geleë. Waarde vir geld. Skoon en netjies. Diens is goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charmaine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Everything you need for a stay over. Friendly service. Comfortable, clean. Everything we needed for the stay over. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lovely stay. Lovely stay, everything was good, nice, neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Levubu-laan 9, Penina Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3034bafd02b760c6f4c216263c99851727e47114d037047cd9b47e6f5852d2aa3cacc46eb0e9ae3fe5066af0a804c683ecab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 Levubu-laan 9 Penina Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.934467305571 29.45533654565
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang