Libra Holiday Flat 9
- 
            
            
                Kapasiteit: 6 persone
                                                        
                                            
 4 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 86 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            Libra Holiday Flat 9 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kompleks net oorkant die pad van Manaba-strand aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie aangesien die kompleks 'n gemeenskaplike swembad het.
Die grondverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat slegs vir kinders geskik is. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met genoeg sitplek toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel, braaigeriewe en 'n lieflike see-uitsig. Die kompleks is veilig en het 'n elektriese heining en veilige parkeerplek. Dit is naby winkels, restaurante en gholfbane.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Desiree Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 86 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Libra Holiday Flat 9 het ’n uitstekende ligging
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 6 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 4 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 86 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang