Libra Lodge & Spa
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 24 Jul 2025 tot 30 Nov 2026.
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Libra Street, Sundowner, Johannesburg, 2188, Gauteng
-
Vanaf
R990R693 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Libra Lodge & Spa bied selfsorg- en gastekamers en is geleë in Sundowner, Johannesburg. Die lodge is ongeveer 18 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë.
Verblyf by Libra Lodge bestaan uit individueel versierde gastekamers en 1 selfsorgkothuis. Hierdie kamers het toegang tot óf 'n en suite-badkamer óf 'n aparte privaat badkamer. 'n Paar van die kamers het lugversorging, 'n werktafel, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe; die selfsorgkamer beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met basiese toestelle om maaltye voor te berei.
Die lodge bied gratis WiFi-toegang, 'n braai-area, 'n goed versorgde tuin en 'n swembad om in af te koel, sowel as veilige parkering.
Let asseblief daarop dat elke kamerbespreking slegs parkering vir een voertuig insluit.
Libra Lodge is naby restaurante, winkelsentrums en is binne 11.5 km van Montecasino.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Prosper Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 48
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 10 Libra Street, Sundowner, Johannesburg, 2188, Gauteng
- Gaste dink Libra Lodge & Spa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Libra Street, Sundowner, Johannesburg, 2188, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang