Successfully reported
+21

Licorna Beach Vakansie Woonstel 53

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Lagoon Drive, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Licorna Beach Vakansie Woonstel 53 is aan die strand geleë en bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir 8 mense in Umhlanga.

Die woonstel met lugversorging is op die vyfde verdieping geleë en het 'n hysbak en beskik oor 'n see-uitsig en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en bad. Twee van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelbed in die sitkamer. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n wasbak, bad, stort en toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel met sitplek vir 8 geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale, en lei na 'n groot patio.

Die kompleks bied direkte toegang tot die strand, en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek word voorsien, en 'n sekuriteitswag hou 'n wakende oog. Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Skottelgoed word nie daagliks gedoen nie en troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Umhlanga bied pragtige strande vir skulpsoek, branderplankry, snorkel, skubaduik, roeiplankry, besigtiging van die jaarlikse Sardine Run tussen Mei en Julie, asook verskeie gholfbane en staproetes. Gaste kan besienswaardighede soos die Umhlanga Lagoon Natuurreservaat, die inheemse woud van Hawaan Forest, die Beachwood Mangrove Natuurreservaat, die Gateway Theatre of Shopping, die Umhlanga-vuurtoring, die Sibaya Casino & Entertainment Kingdom, en die verskeie restaurante, kroeë en winkelsentrums besoek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Enna Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 185

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 82 Lagoon Drive, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Licorna Beach Vakansie Woonstel 53 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Lagoon Drive, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA818a4b834e2cdd90bc2e3f5dd4f968bf6edffe425dbff3150256777e5103cfa2281ea05923e11b45a967450307c4d02ca09c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 8 mense 19 5 1 5 82 Lagoon Drive Licorna Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.7157077 31.0919762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang