Successfully reported
+39

Liebenberg Studios

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 General P J Liebenberg Crescent, Welgelegen, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Liebenberg Studios bied selfsorgverblyf in Welgelegen, Kaapstad. Hierdie kompakte maar gemaklike ateljees is perfek vir enkelreisigers of paartjies.

Elke ateljee het 'n oopplan-uitleg, een is gemeubileer met 'n dubbelbed en die ander met 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die goed toegeruste kombuisies sluit basiese maaltydvoorbereidingsbenodigdhede, elektriese en gasstoofplate, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, 'n yskassie, 'n ketel en 'n broodrooster in. Gaste kan vermaak op die TV geniet met volle DStv- en Netflix-pakkette. Hoëspoed, onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Parkeerplek word in die oprit voorsien. Die eiendom is sentraal geleë, slegs 1.6 km vanaf Panorama-hospitaal en slegs 12 km vanaf Bloubergstrand, bekend vir sy ikoniese uitsigte oor Tafelberg. Kaapstad Internasionale Lughawe en die middestad is albei binne 'n radius van 16 km.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

John Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 4 General P J Liebenberg Crescent, Welgelegen, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Liebenberg Studios het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 General P J Liebenberg Crescent, Welgelegen, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7de9eb4abddcc49ebeae80af7ea0a7d7f2d867c994567bbbcd83b47286a23134f61487f044447971c88915cfa23066a74395?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 4 General P J Liebenberg Crescent Welgelegen 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8699444 18.5655895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang