Successfully reported

Seeperdjie @ Lieflappie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Henriette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Vriendelike ontvangs. Goed ingerig en netjies. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tercia
Seeperdjie @ Lieflappie
Baie dankie, Henriette. Ek kon sien jy geniet die stap en al die padjies. Gou-gou op die strand. Seeperdjie is lekker gerieflik vir 2. En die kuier onder die granaatbome is ideaal. Ons hoop ons sien julle gou weer. Lekker rondkuier. Geniet die wegbreek uit die stad.

Sandra M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Enjoyable. Comfortable. Everything you need. My friend stayed at the accommodation. She said she enjoyed her stay in this lovely B&B.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tercia
Seeperdjie @ Lieflappie
Thank you, Sandra! It was a pleasure hosting your friend.

Thys B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustige verkwikking vir liggaam en siel. Lekker gebly, alles wat nodig was. Sal net aanbeveel dat die rak bo die kombuis opwasbak verwyder word, sukkel om op te was. Die badkamer wasbak het ook 'n rak bo wat dit moeilik maak om die wasbak te gebruik sonder om jou kop te stamp. Verder was alles netjies, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Lekker gebly. Skoon en netjies. Die eerste aand was daar nie warm water nie. Die buurman moes kom kyk en die gasbottel van die waterverwarmer was leeg. Hy moes eers die gasbottel omruil voordat die verwarmer kon aangaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Tercia
Seeperdjie @ Lieflappie
Hallo Willem Die oomblik toe jy laat weet daar is nie warm water nie, het my buurman die skakelaar gedraai sodat die ander bottel se gas beskikbaar is. Daarna het jy warmwater gehad. Dus het jy die eerste aand warm water gehad. Jammer dat jy 'n rukkie moes wag. Dit is ongelukkig nie vir my moontlik om te weet die gas gaan nou leeg raak nie. Die positiewe is julle kon darem warm stort. Gelukkig het julle ook die beurtkrag vrygespring omdat daar sonpanele is. Dit is n wonderlike voorreg. Hoop julle het Stilbaai geniet. Mooi dag. Tercia

Izabel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Skoon en netjies, stapafstand van die see. Alles was skoon en netjies, met vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tercia
Seeperdjie @ Lieflappie
Hi Izabel, baie dankie vir die mooi ressensie. Dankie dat julle by ons bespreek het. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Wessel en Tercia

Chris J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Vriendelike, rustige en netjiese verblyf. Ons was heelwat vroeër as 2 uur reeds by ons bestemming en Tercia het glad nie 'n problem daarmee gehad nie en ons dadelik laat tuis voel. Die eenhede is baie netjies en skoon en kort stapafstand van die strand. Elke eenheid het sy eie privaat braaiplek. Dit is heel rustig en veilig in teenstelling met wat ons gewoond is in Gauteng. Tercia het ons van die nodige inligting rakende die omgewing voorsien. Wat ons ook baie waardeer is die respek op jou privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tercia
Seeperdjie @ Lieflappie
Baie dankie Chris. Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Groete, Tercia

Carlien P
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2019

Fantastiese plekkie, met als wat jy kan nodig het. Woonstel is gemaklik en modern met alles wat jy mag nodig hê. Baie naby aan die see. Baie gasvry, ons het regtig lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2019

Needed something more comfy to sit on while watching telly. Clean, pleasant, quiet. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tercia
Seeperdjie @ Lieflappie
Hi Bernadette, Try Pampoentjie or Bloublasie next time. Both have luxury leather couches to watch TV. The day bed in Seeperdjie is more a slouch than a sit on, but the big feather pillows can be very comfy. Hope to see you guys again.

Kara P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2019

Mooi en netjies. Die eienaar was baie gaaf en het gebel om te hoor hoe laat ons daar sal wees. Woonstel goed toegerus. Naby strand. Na die tyd SMS gestuur om te hoor of ons veilig by ons bestemming aangekom het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Tercia
Seeperdjie @ Lieflappie
Hi Kara. Stilbaai is veilig. Hier is vrede. Jy kan in die 2am op die strand gaan stap. Bly julle het die tyd by ons geniet. Kom gerus weer

Soreen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2019

Heerlike, vriendelike plekkie met daardie ekstra ietsie! Sal dit vir enigeen aanbeveel! Gasvrou en gasheer baie vriendelik en alles baie mooi smaakvol en netjies. Heerlike omgewing!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tercia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 82

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Wege Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89a312992a1ee1bc1ba21cf724f658b3dd17735cbb863f6243984595a9e6e1db29559e0f8f23ea1fff0ebfcedd9af6f77f46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 7 Wege Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.385387484929 21.419298278102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang