Successfully reported
+43

Lielies Guesthouse

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Kort Street, Corner of Kort Street and Union Street, with entrance in Union Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Lielies Gastehuis is geleë in die toeristedorp Parys in die Vrystaat aan die oewer van die Vaalrivier. Parys is veral bekend vir avontuurlike watersport, winkels, wandelpaaie, 'n verskeidenheid koffiewinkels, restaurante en pragtige gholfbane.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, koffiemasjien, mikrogolfoond, lugbraaier, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met toegang tot Netflix en DStv, en beskik oor 'n knus kaggel. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.

Die huis het sonpanele, 'n Jojo-tenk en 'n gasgeiser, wat doeltreffende energieverbruik verseker.

Buite het die eiendom 'n lieflike agterplaas met 'n swembad, buitemeubels en braaigeriewe. Die eiendom is omhein, wat sekuriteit en privaatheid bied. Parkering is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Etienne M
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Dit is 'n uitstekende blyplek, baie goed ingerig, gerieflik, modern, skoon en netjies, en loopafstand van die Inkopie Sentrum. Dankie, dit...
Sien meer
Sep 2025
Aneske R
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker wegbreek! Die gastehuis was skoon, knus en perfek geleë. Die eienaars was ongelooflik verwelkomend en het uit hul pad gegaan om vir seker te ma...
Sien meer
Jun 2025
Elise M
Saam met vriende
5.0
Ons kuier in Parys was om die Afridome funksie by te woon. Die huis is netjies, gerieflik en georganiseerd. Het my verwagtinge oorskry.
Mrt 2025
Elsie L
Gesin met klein kinders
5.0
True value for our money. We enjoyed our stay; it was a home away from home. The facilities catered for our every need. The backup powe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Bennie V
4.0
Lekker, dankie. Ja, dit was lekker, dankie.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Henka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 15 Kort Street, Corner of Kort Street and Union Street, with entrance in Union Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Lielies Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Kort Street, Corner of Kort Street and Union Street, with entrance in Union Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94a0636162ab62cb141ccb480a6761dfb6c748b186f9c05e5e242122d5bcad8664e30524de3c5411f0c873dd2efd918a433c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 8 mense 18 5 1 5 15 Kort Street Corner of Kort Street and Union Street, with entrance in Union Street 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.912362656452 27.444719422978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang