Successfully reported
+26

Liesie se Karoohuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Muller en Auret Strate, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Liesie se Karoohuis is 'n vakansiehuis in Nieu-Bethesda, 'n dorpie in die Oos-Kaap aan die voet van die Sneeuberge. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat 'n ontspannende wegbreek soek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, en daar is 'n aparte gastetoilet.

Die leefarea sluit 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n eetarea in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan ontspan op die oordekte stoep, wat 'n pragtige uitsig oor die kerk en omliggende heuwels bied. Veilige parkering is ook beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 140

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoek van Muller en Auret Strate, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 900
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Muller en Auret Strate, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a61901a7d15f091e1d5a54f5238a26a764d3e6d6ea67a52428353490c7cba0b9d26fe48bd6c6c6ed55c2cd0a7e23203d314?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense Hoek van Muller en Auret Strate Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.867637171869 24.554605563997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang