Lieu De Grace
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 172 B College Road, Nooitgedacht, Krugersdorp, 1747, Gauteng
- Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lieu De Grace bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Nooitgedacht, Krugersdorp. Dit is 'n uitstekende opsie vir 'n een-nag-verblyf of 'n naweekwegbreek aangesien hierdie eiendom 'n oorvloed bome en immergroen plante het.
Hierdie eiendom bied gaste die opsie van ses dubbelkamers met slaapplek vir 2 of 2 gesinskamers wat 'n kapasiteit van 2 volwassenes en 2 kinders het. Die dubbelkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gesinskamers het ook 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed vir slegs kinders. Hierdie gesinskamers het 'n volledige en suite-badkamer.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Bloekombome omring die eiendom wat dit 'n pragtige raam gee. Die voëllewe en rustige stilte weg van die gewoel van die stadslewe bied 'n rustige omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Vivien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 172 B College Road, Nooitgedacht, Krugersdorp, 1747, Gauteng
- Gaste dink Lieu De Grace het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 172 B College Road, Nooitgedacht, Krugersdorp, 1747, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang