Successfully reported

Cradle Spa, Health & Boutique Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Tommy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Superb. The place is, the food was amazing and the staff is friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig, ontspanne, pragtig. Dit was nou ons 2de keer hier en weereens was dit 'n wenner! Sien gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerize K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Fantastiese en ongelooflike plek en mense! Wat 'n ongelooflike plek en mense! Mooi netjies en skoon en elke liewe staff member was awesome! Baie baie dankie dat jy ons verblyf so lekker gemaak het! Ons het soos 2 prinsesse gevoel! Julle het 'above & beyond' gegaan vir ons!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Looking for a place in Harties - stay here! Had an awesome birthday break away - fantastic service, delicious food, great value and we will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Very relaxing. The staff were friendly and helpful. The room was spacious and clean and had everything you would need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marget S
Kort verblyf
4.4
Apr 2025

Die personeel is baie vriendelik en uiters gewillig om 'n mens te help. Ja, ek is baie gelukkig met die diens wat verskaf is. Die personeel is vreeslik vriendelik en wil mens altyd tegemoetkom. Al het ek nie die Spa self besoek nie, het ek lekker gerus en het die personeel my op hul hande gedra.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Wegbreek en lekker rus! Heerlik gerus en lekker stil. Dis regtig ver van die lughawe en die paaie was 'n riller. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het heerlik gebly en die spa treatments was awesome. Die badkamer se deur was egter 'n groot pyn en het dikwels vasgehaak. Een aand was die water ook af want natuurlik kan gebeur. Die etes was smaaklik en die restaurant was baie rustig en ons kan regtig elke maal geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mapheo T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Awesome. The place is beautiful and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elsje K
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ek en my dogter het 'n wonderlike en rustige tyd gehad. Bonding time was nodig. Kos en diens was aangenaam en vriendelik, massering en jacuzzi was van 'n ander wêreld - uitstekend. Dankie vir 'n wonderlike ondervinding vir my en my dogter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Cradle Spa, Health & Boutique Hotel
Hi Elsje, ag baie dankie vir jou boodskap. Dit was so lekker om julle hier by ons te hê en ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Alles wat mooi is vir die nuwe jaar!

Bianca V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Restful, peaceful, tranquil. A lovely 2-night stay, peaceful, lovely room, aircon amazing, rested well without mosquitoes or flies. Curtains also blocked out light, which allowed us to catch up on much-needed beauty sleep. Lovely pool area where we were served the best Pina Coladas I've ever tasted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Cradle Spa, Health & Boutique Hotel
Bianca, thank you so much for your review. We really hope to see you again soon! Blessings for the New Year!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Scheerpoort Farm 477 Portion 362, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcab3e4fece9152bdb3ea6b29fd5777170de2f3bcccd093ccfc11f9db0b126d524156d5e00a10429b6f112d17a466c7084e7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 R560 Scheerpoort Farm 477 Portion 362 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.780593940547 27.77140339571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang