Successfully reported

Lifestyle Lodge Hotel

Resensies

1.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
3.0
Magda V
Kort verblyf Saam met vriende
1.4
Mrt 2025

AAKLIG VIESLIK AAKLIG. BLY WEG VAN LIFESTYLE LODGE AF! Die beddegoed, stort en bad was vieslik vuil. Die musiek en lawaai het nooit opgehou nie. Weet nie waar hulle aan hul oorsig kom wat sê "rustige musiek en ontspanne atmosfeer" nie. Die webtuiste, julle sal moet begin kyk na die venues wat julle opsit. Ek moes Saterdag ander blyplek gaan soek. Ek voel dat indien so iets gebeur, julle ons moet vergoed vir die nuwe kostes vir ander blyplek.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.4/5

Maritza Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 140
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 140
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 237 General Hertzog Road, Three Rivers, 1929, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA195ae3dd1e3f5a96af3def260192c3f791184057e6f0074a251629657ff15172fc6ada8f467e8544793d3b0d0888c14f8bdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 237 General Hertzog Road Three Rivers 1929 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.656679 27.992807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang