Lighthouse Beach Guestroom
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Glenbeach Way, Glencairn Heights, Simons Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lighthouse Beach Guestroom is op die tweede verdieping in Glencairn Heights in Simonstad en bied 'n privaat dek. Dit is die ideale wegbreekplek vir paartjies of enkelreisigers wat die suide van die Kaap verken of wat net wil ontspan en die die see-uitsig oor die Indiese Oseaan wil geniet.
Verblyf beskik oor 'n gastekamer wat 'n aparte, privaat ingang het en via trappe bereik word. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Hierdie kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Lugbraaier is op versoek vir gaste wat langer bespreek, beskikbaar. 'n Kontinentale ontbyt is op versoek en indien vooraf gereël beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n aparte binnehof onder wat braaigeriewe het en dit is op versoek beskikbaar. 'n Draagbare jacuzzi is op versoek en teen ekstra koste in die hoë seisoen beskikbaar, maar nie gedurende die wintermaande nie.
Hierdie eiendom is naby restaurante, winkelsentrums en 'n apteek. Simonstad, Kalkbaai, Bouldersstrand, Kaappunt en Elsiespiekstaproete is naby aan die eiendom. Walviskykseisoen is vanaf September tot Oktober en dolfyne is heel jaar lank sigbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 22 Glenbeach Way, Glencairn Heights, Simons Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Lighthouse Beach Guestroom het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Glenbeach Way, Glencairn Heights, Simons Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang