LightStone Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 102 Turkoois Road, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R730 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
LightStone Guest House is in Centurion geleë en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf. Die gastehuis is naby Centurion Mall, Irene Buiteklub en Nasionale Dieretuin van Suid-Afrika geleë.
Die gastehuis beskik oor 1 slaapkamer in die hoofhuis en 1 tuinwoonstel met 'n aparte ingang en braai-area. Die slaapkamer in die hoofhuis het 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n bad en stort, TV, ketel en yskas. Die tuinwoonstel is 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuisarea. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Die slaapkamer word deur 'n houttrap bereik. Die eenheid is toegerus met 'n yskassie, dubbelwarmplaat, ketel en mikrogolf. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi, lugversorging en veilige parkeerplek in.
Doendinge in die area sluit gholf, wildritte, verfbal en bergfietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Carien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 102 Turkoois Road, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink LightStone Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 102 Turkoois Road, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang