Successfully reported

Lili Ellipsis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Albert B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Uitstekende verblyf by Lili Elipsis. Baie vriendelike ontvangs van die eienaar. Plek was baie skoon en netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Elke gas het 'n 4 vinger Kit Kat chocolate op sy bed gekry en daar was ook 'n baie lekker tert vir ons in die yskas gelos. Ons sal definitief weer by Lili Elipsis gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zani D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

‘n Wegbreek om te onthou. Beveel beslis aan. Ek het die plekkie vir my ouers geboek en hulle was so impressed met die hele ervaring. Die plek self was baie netjies en skoon, mooi ingerig, gemaklik. Daar is veilige parkering agter geslote hek. Die see kan gesien word vanuit die sitkamer en is ook stapafstand na die strand. Die gasvryheid het dit nog meer spesiaal gemaak. Baie dankie vir die moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coeleen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Fantabulous! A home with a heart! We felt loved and welcome from the start without being overwhelmed. Accommodation is safe and secure. Will certainly be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjiese verblyf loopafstand van die see. Moeite werd om 'n draai te maak! Moderne en netjiese vakansieverblyf toegerus met al die benodighede en meer! Ekstra bonus dat dit loopafstand van die see is. Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Lili Ellipsis en sal definitief weer 'n draai maak. Dankie aan Nico wat ons verwelkom het en sommer lekker tuis laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lili Ellipsis
Dit was heerlik om julle hier te gehad het, Albie en Maryke. Ons wag op 'n weersiens!

Taswell A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

We loved Lili Ellipsis Accommodation. We enjoyed our stay with Nico and Lili. The place is stunning. It has everything and more. Nico is the best! Best stay ever!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lili Ellipsis
Thank you so much for the wonderful review. You were awesome guests and we are waiting on your return!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R980
R 980 R 882
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R980
R 980 R 882
per nag (plek vir 4)
Vanaf R980
R 980 R 882
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Oranje Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadd7689731f9cfdfa63a11ccc392f4fd662828b1ace7dfd0f241df202b070c809468cbe59402d70defc0dec48308b83e516b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R882 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 8 Oranje Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.6659171 19.497943428836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang