Lilibet Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lilibet Cottage is in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster aan Suid-Afrika se Weskus geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n see-ontvlugting.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis beskik ook oor 'n kaggel, 'n TV met DStv, braaigeriewe en komplimentêre WiFi.
Die dorpie Paternoster bied 'n plat-op-die-aarde kusleefstyl, en eeue-oue tradisies is die siel van hierdie werkende vissersdorpie. Die dorp beskik oor 'n spesiale soort magie, een wat elke besoeker voel, maar min kan definieer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elsje Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 93
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Lilibet Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang