Successfully reported

Lilibeth Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Coenie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Amazing. Dit was erg lekker! Skoon en netjies met baie spasie. En veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Aangename rustige verblyf. Lieflike blyplek. Gasvrou was hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Comfy, homey, welcoming. Host was very friendly and helpful. The house was so comfy, clean and welcoming; it felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kowie B
1 nag
5.0
Jul 2025

Ek het baie lekker gebly en die huis was baie skoon. Ek het baie lekker gebly en die plek was baie netjies en skoon. Die huis is regtig ruim vir wat mens betaal, 'n lekker winskoop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henka
Lilibeth Guesthouse
Baie dankie! Kom kuier gerus weer!

Dewit G
1 nag
5.0
Jun 2025

Was baie nice, skoon, netjies, goed toegerus, lekker groot, baie vriendelike gasvrou. Plek was baie mooi en is toegerus met alles wat jy nodig het, netjies en skoon. Die gasvrou was baie vriendelik en het dadelik vir ons 'n gasbottel gebring vir die heater, dit is baie waardeer. Sal weer kom oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henka
Lilibeth Guesthouse
Baie dankie, julle moet weer kom kuier!

Ria B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie lekker en ontspannend. Ons het baie lekker gebly, baie rustig en stil. Gastehuis baie netjies, diens vriendelik en baie behulpsaam. Sal dit aanbeveel vir enige persoon om lekker te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henka
Lilibeth Guesthouse
Baie dankie Ria! Julle moet weer by Lilibeth kom bly! Dit was 'n plesier met julle hier!

Yvonne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Fantasties. Baie netjiese verblyf. Mooiste interior. Alles wat nodig is, is beskikbaar. Veilige parkering. Die tuin is netjies. Kon heerlik op die stoep ontspan. Sonkrag, loadshedding sou nie pla nie sou daar loadshedding wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henka
Lilibeth Guesthouse
Baie dankie Yvonne, kom kuier gerust weer!

Monica L
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Die huis is skoon en netjies. Die stoep is privaat en 'n lekker kuierplek. Pragtige en ruim gastehuis. Die kamers is smaakvol ingerig. Ons gasvrou was vriendelik en ons sal beslis weer 'n bespreking maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henka
Lilibeth Guesthouse
Baie dankie! Dit was ‘n plesier om julle te huisves!

Lindie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly. Wat 'n oulike plekkie. Netjies, privaat, gemaklik. Dekor is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Perfect. Our stay was great with peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Henka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Joynt Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcbd16ed0b2c29774be8be2b4ec0ee735b90ba8829be99618447b7501182317fe94ccc1ae0a418637299c6328373e3a62195?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 4 Joynt Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.9109435 27.444833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang