Successfully reported
+21

Lilitha Boutique Farm Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off B Road, Farm B2 Holm Hill, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lilitha Boutique Farm Lodge bied gemaklike oornagverblyf in smaakvol versierde suites, ideaal geleë op 'n plaas net buite Oos-Londen. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie of 'n sakereisiger, aangesien hierdie lodge volkome rus en vrede bied.

Hierdie lodge bied die opsie van 6 Luukse Suites, 2 Superior Suites of 4 Standaard Suites wat almal 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die Luukse en Superior Suites is almal gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die Standaard Suites elk 'n dubbelbed bevat. 'n Bad en 'n stort is beskikbaar in die Luukse Suite se en suite-badkamers, terwyl die Superior en Standaard Suites elk 'n en suite-stort het.

Ander geriewe in die kamer sluit in 'n sitarea, gratis WiFi, 'n TV, 'n mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die Luukse en Superior Suites het 'n privaat patio of balkon met pragtige uitsigte en is 'n wonderlike plek vir 'n oggendkoffie.

Gaste kan ontspan in die gemeenskaplike sitkamer, die terrein verken, 'n ontspannende behandeling in die spa geniet, of 'n heerlike maaltyd by die fynproewersrestaurant op die perseel geniet. Die ligging van hierdie lodge is minder as 15 minute vanaf die King Phalo-lughawe en slegs 10 minute se ry vanaf die see.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ayanda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Off B Road, Farm B2 Holm Hill, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lilitha Boutique Farm Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off B Road, Farm B2 Holm Hill, East London, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ede95a7a4c031f918144d14860cc65f62d57e9390805ca186e77ee9c7d24f1ccef1ff0d46b3a5120859b2dff10b3e93f0a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Off B Road Farm B2 Holm Hill 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -32.93216 27.938447
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang