Successfully reported

Lilla-Bett Self Catering Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Daleen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Professionele en vriendelike diens! Die diens was uiters professioneel en vriendelik. Hulle was tegemoedkomend en het uit hul pad gegaan om ons tydjie gemaklik moontlik te maak. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker, rus vir jou siel. Mooi uitsig. Baie lekker. Baie mooi, skoon en netjiese blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Gemaklik. Dit was vlugtig vir een aand se oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno J
1 nag
5.0
Aug 2025

Lovely. Lovely stay, will recommend any time. Very friendly and very neat. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Net 'n plesier! Dit was ons huis weg van die huis! Dit was 'n heerlike naweek! Die eenheid is ruim, met alles wat 'n reisiger nodig het. Boonop was die eenheid blinkskoon en netjies met ons aankoms. Die huisware was nuut en in 'n goeie werkende toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephné S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Rustig en dit was vir my genoeg. Lekker gebly, trappe net baie steil en nie baie spasie by die opstap nie. Moet kop laat sak om daar in te kom en ek is nie baie groot nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfortable stay, clean and calm environment. Establishment was clean and comfortable. Host was friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Machiel is 'n uitsonderlike gasheer en het ons baie welkom laat voel. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Awesome! Great place, first time staying in Mossel Bay, pleasantly surprised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Perfekte rusplek na 'n besige dag. Die akkommodasie was top! Netjies, modern en skoon met alles wat ons benodig het. Die ligging is goed en die eenhede gee 'n gevoel van 'huis'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michiel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R810
R 810 R 729
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R810
R 810 R 729
per nag (plek vir 2)
Vanaf R810
R 810 R 729
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Bruns Road, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA167424cf431a17067aef8ba98b185db928cb8b7dd0afe9c63662b42281b52dd54f42954044fb94faee7127769c92b561a4cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R810 nouVanaf R729 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 74 Bruns Road Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.18665084988 22.14482516627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang