Successfully reported
+38

Lilla-Bett Self Catering Accommodation

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Sep 2025 tot 26 Nov 2026.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Bruns Road, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R810 R729 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lilla-Bett Accommodation is 'n pragtige ou klipkothuis in Linkside, Mosselbaai, en dit is ideaal vir 'n klein gesin wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Buite is daar 'n groot tuin en 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe onder 'n sambreel. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi.

Die kothuis is naby skole, 'n sportstadion, die middedorp en die waterfront geleë. Mosselbaai Zipline is 2,6 km ver en seefrontrestaurante is net 'n entjie se ry ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Daleen D
Saam met lewensmaat
5.0
Professionele en vriendelike diens! Die diens was uiters professioneel en vriendelik. Hulle was tegemoedkomend en het uit hul pad gegaan om ons tydjie...
Sien meer
Okt 2025
Christo N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, rus vir jou siel. Mooi uitsig. Baie lekker. Baie mooi, skoon en netjiese blyplek.
Sep 2025
Marilize B
Saam met vriende
5.0
Gemaklik. Dit was vlugtig vir een aand se oorbly.
Sep 2025
Ryno J
5.0
Lovely. Lovely stay, will recommend any time. Very friendly and very neat. Thank you very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Johan G
Saam met lewensmaat
5.0
Net 'n plesier! Dit was ons huis weg van die huis! Dit was 'n heerlike naweek! Die eenheid is ruim, met alles wat 'n reisiger nodig het. Boonop was di...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michiel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 74 Bruns Road, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lilla-Bett Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R810
R 810 R 729
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R810
R 810 R 729
per nag (plek vir 2)
Vanaf R810
R 810 R 729
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Bruns Road, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA167424cf431a17067aef8ba98b185db928cb8b7dd0afe9c63662b42281b52dd54f42954044fb94faee7127769c92b561a4cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R810 nouVanaf R729 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 74 Bruns Road Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.18665084988 22.14482516627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang