Successfully reported

Lilly Cottage @ Riverview Country Inn

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Shelizka V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lekker rustig. Ons moes 'n noodstop doen. En was baie bly toe ons net 'n ou slaapplekkie kon kry. Baie oulike plekkie langs die pad, sal enige tyd daar toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker verblyf, baie vriendelike mense. Die gasheer is baie vriendelik en staan mens gerus by met enige navrae of onsekerhede. Vreeslik tuis gevoel in die kothuis en die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Ondersteun gerus. Was heerlik. Sal weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

Lekker halfpad stop. Die plek is mooi en gerieflik geleë. Die diens in die restaurant is ook baie goed en die kos is lekker. Lilly Cottage is ook baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Wonderful and great value for money. It was fit for purpose. We wanted a stay-over place on route to Durban and were pleasantly surprised by the value for money we got for a family of 5. The restaurant is open until 9 pm, which we were not aware of but will make use of in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bets S
1 nag Gesin met tieners
3.2
Aug 2024

Goed. Ja, ons het slegs 1 nag geslaap.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 055
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 055
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 055
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Main Swinburne Road, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cafc776ca7c5e2a00818e6368ca4f97cd49a8635f7a3e54e5051f886a1bbfe72a6732f368ad70f0bb547b35ffcbae4a9b1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 055 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 1 Main Swinburne Road Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.34786 29.277878
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang