Successfully reported
+20

Lily Bees World

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Pieterse Place, Malanshof, Randburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lily Bees World is 'n pragtige huis in 'n stil doodloopstraat in Randburg, Johannesburg. Hier kan gaste gerieflike oornagverblyf in 'n rustige omgewing ervaar terwyl hulle steeds gerieflik naby groot besienswaardighede en geriewe in die area geleë is.

Gaste kan kies tussen 2 privaat dubbelkamers wat elk 2 gaste akkommodeer. Die kamers is albei ingerig met 'n dubbelbed en het aparte badkamers met onderskeidelik 'n bad en 'n stort. Hierdie kamers het ook toegang tot koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.

Die eiendom beskik ook oor 'n lowerryke tuin met 'n gemeenskaplike swembad vir warm dae. Al die eenhede bied komplimentêre WiFi, wat aktief bly tydens kragonderbrekings.

Die area bied 'n verskeidenheid doendinge, insluitend staproetes, plaaslike restaurante en kroeë, en nabygeleë winkelsentrums.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Caroll H
Besigheidsreis
5.0
Die verblyf was heerlik. Lekker geslaap. Sal beslis weer gebruik maak. Akkommodasie was baie mooi en skoon. Gasheer en vrou was baie vriendelik en beh...
Sien meer
Aug 2025
Daleen F
5.0
Baie aangenaam, skoon, netjies, veilig. Baie vriendelike en gawe mense. Pragtige huis, love die decor! Rustige stil area, maar tog naby alles. Sal bes...
Sien meer
Jun 2025
Johann H
Besigheidsreis
5.0
Excellent! Vivienne is an absolute star! I stayed in a clean room with access to clean facilities. Thank you so much!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Kgotso M
5.0
Amazing value for money given the location and safety. The location is very convenient, with easy access to Republic Road. Beautiful ga...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Dirk L
Besigheidsreis
5.0
Very good. Very good stay on my business trip.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vivienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3 Pieterse Place, Malanshof, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Lily Bees World het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Pieterse Place, Malanshof, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fb79fc642b7b9082d78e4a3160469a554472f489084c27880ad6dd0d5a890d8d5b7ca1ed5eee94f7468340f0e56e2690ef1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 3 Pieterse Place Malanshof 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0967542 27.9756744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang