Successfully reported
+68

Lily Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Dauphine Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lily Guesthouse in die noordelike voorstede van Bloemfontein is net 5 km vanaf die N1 geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, maar tog in 'n rustige omgewing. Verblyf bestaan uit 'n keuse van tien ruim en suite-kamers wat elk lugversorging, elektriese komberse, handdoeke, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en badkamergeriewe bied.

Alle kamers kan ook as enkelkamers bespreek word, en gesinskamers kan ook as dubbelkamers bespreek word. Indien versoek, kan 2 enkelbeddens in koninggrootte-beddens omskep word, ons kan ekstra beddens in sommige van die kamers voorsien. Die eiendom is omhein en die onderdakparkeerplek is nie van die straat af sigbaar nie, so jou voertuig sal veilig wees.

Ons bekende Lily-plaashuis-ontbyt en ander etes is op versoek beskikbaar (nie by verblyfprys ingesluit nie). Vir mense wat hou van die reuk van hul eie tjops wat op die rooster sis, bied ons ook braaigeriewe.

Ons bied koeldrank en water te koop. Geen rook word binne die gebou toegelaat nie. Rook is beperk tot die buite-areas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Janet R
Saam met vriende
5.0
Gerieflik. Heerlike beddens, lekker warm water. Die enigste jammerte was dat daar 'n bunk bed in die kamer bygevoeg is wat ons ruimte in die kamer vre...
Sien meer
Mei 2025
Janelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely Lily. Lily Guesthouse is perfect if you're travelling with your dogs, as they are pet friendly. The hosts were friendly, the roo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Nell V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gerieflik, alles wat ons nodig het vir een aand se oorbly. Baie lekker en gerieflik vir een aand se verblyf. Ons het 'n ongelukkie gehad m...
Sien meer
Jan 2025
John F
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies, skoon en veilig. Lugverkoeling en WiFi vir die kinders was 'n bonus. Ons het baie lekker gebly.
Des 2024
David A
Besigheidsreis
4.8
Very nice experience, will be back in future. Very friendly, great service and nice breakfast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 17 Dauphine Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Lily Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Dauphine Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNGU4MjI0LWY2OGUtNDhkNy04MmY5LTUwZDVkOWZjNzhmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 17 Dauphine Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.082104933949 26.236965743551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang