Lily Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Dauphine Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lily Guesthouse in die noordelike voorstede van Bloemfontein is net 5 km vanaf die N1 geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, maar tog in 'n rustige omgewing. Verblyf bestaan uit 'n keuse van tien ruim en suite-kamers wat elk lugversorging, elektriese komberse, handdoeke, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en badkamergeriewe bied.
Alle kamers kan ook as enkelkamers bespreek word, en gesinskamers kan ook as dubbelkamers bespreek word. Indien versoek, kan 2 enkelbeddens in koninggrootte-beddens omskep word, ons kan ekstra beddens in sommige van die kamers voorsien. Die eiendom is omhein en die onderdakparkeerplek is nie van die straat af sigbaar nie, so jou voertuig sal veilig wees.
Ons bekende Lily-plaashuis-ontbyt en ander etes is op versoek beskikbaar (nie by verblyfprys ingesluit nie). Vir mense wat hou van die reuk van hul eie tjops wat op die rooster sis, bied ons ook braaigeriewe.
Ons bied koeldrank en water te koop. Geen rook word binne die gebou toegelaat nie. Rook is beperk tot die buite-areas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 17 Dauphine Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Lily Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Dauphine Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang