Lily Palm's Rest
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Rudolf Viljoen Street, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lily Palm's Rest is in Tzaneen, Limpopo, geleë, naby hoofroetes en ander geriewe soos die Mediclinic, leefstylsentrum en meer.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea bied 'n kombuis toegerus met 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n koffiemasjien, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank. Die kombuis vloei na die sitkamer, wat toegerus is met gemaklike sitplek, 'n TV met WiFi vir u vermaak.
Gaste kan 'n privaat ingang, veilige parkering en die tuin geniet.
Aktiwiteite/besienswaardighede om te geniet en te verken, sluit in die Tzaneen-dam, 'n besoek aan George's Valley Gorge vir kloofry, vierwielmotorfietsry, abseil, bergfietsry of ziplining.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 15 Rudolf Viljoen Street, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Rudolf Viljoen Street, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang