Successfully reported
+24

Lily's Corner

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Caledon Street, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lily's Corner bied lieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is in die hartjie van George geleë en is ideaal vir 'n paartjie wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 2 leunstoele en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n werksarea vir gaste.

Daar is 'n privaat stoep met 'n piekniektafel en 'n draagbare braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby die Botaniese Tuine en hospitale.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ronel V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige, uitstekende, luukse selfsorg akkommodasie. Wow, ons het lekker gebly. Die akkommodasie was pragtig, baie ruim en skoon. Die bed het baie goei...
Sien meer
Sep 2025
Shani V
Saam met lewensmaat
5.0
Presies wat ons gesoek het vir die naweek. Ons het baie lekker gebly! Kan nie wag om dit oor vir seker 2 jaar weer te boek vir die interskole tussen H...
Sien meer
Aug 2025
Heinrich W
Saam met lewensmaat
5.0
Was net te kort. Beveel definitief aan. Sal weer oorbly. Uitstekend. Rustig. Dekor pragtig.
Jun 2025
Jolandi V
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig. Pragtig, skoon en baie goeie waarde vir geld.
Apr 2025
Hansraj A
5.0
Enjoyed my rest here, beautiful place. This was a very beautiful and peaceful place. You would be forgiven if you had mistaken this pla...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 48 Caledon Street, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lily's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Caledon Street, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cab328d9a5bbe7c28dc8a8b606b38caaeca35a1c72279610134c4b0c4a1541569be72654c37001a2e5b52f30ac401600aa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 48 Caledon Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.94865 22.46443
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang