Lily's Lodge
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 North Avenue, Westridge, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lily's Lodge is in Somerset-Wes in die Wes-Kaap geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal vir sakereisigers of gaste is wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Dit is die perfekte plek om te ontspan en te herlaai.
Die lodge beskik oor 3 pragtige kamers wat elk 'n TV met Netflix-kanale, gratis WiFi en privaat en suite-badkamers het. Bykomende geriewe sluit koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, 'n mikrogolfoond, 'n etenstafel en yskassies in.
Buite kan gaste 'n goedversorgde tuin en 'n braai-area geniet. Gedurende die somer bied 'n verfrissende swembad die perfekte ontsnapping van die hitte. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nicky Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 13 North Avenue, Westridge, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Lily's Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 North Avenue, Westridge, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang