Successfully reported
+31

Lincoln Moon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Kerk Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Lincoln Moon bied verblyf in Graskop. Hierdie eiendom is ongeveer 7 km vanaf God's Window en 57 km vanaf die Numbi-hek van die Krugerwildtuin, en is 'n ideale verblyf vir 'n gesin of groep vriende.

Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, en 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met stromingsdienste. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n patio met braaigeriewe, parkeerplek van die straat af en die tuin. Lincoln Moon is ideaal geleë naby verskeie winkels, restaurante, doendinge soos staproetes en besienswaardighede soos die Mac-Mac-waterval en die Graskop-kloof-hysbak.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mahlatse M
Gesin met tieners
5.0
Fabulous. Peaceful and beautiful place, a very sweet hostess, very clean space. We really enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Pieter K
Gesin met tieners
5.0
Uiters netjies. Baie dankie, ons het heerlik gebly. Alles was in plek, netjies en skoon. Dit was baie duidelik dat Elsa haar vinger op die pols het.
Mei 2025
Petrus H
5.0
Perfek. Die verblyf was baie lekker. Ons sal beslis weer daar oorslaap.
Jun 2024
Belinda M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. The host was friendly and very accommodating to our request. The house was beautiful, warm and catered beyond our expectatio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Corne E
Besigheidsreis
5.0
Geniet. Netjies, skoon, ruim, vriendelik, veilig.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Kerk Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Lincoln Moon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Kerk Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA749239356fe172b2ffef673db78bfb6b50cf35ad77a9450eb82b0d4e3f1f65d6ccce3123409d4881c0a6298c84847e895637?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 7 Kerk Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926854891214 30.842187931283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang