Successfully reported
+7

Linda Vista Shelley Point

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 11th Street, Shelley Point, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 275 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Linda Vista Shelley Point is 'n woonstel aan die strand in Shelley Point Gholflandgoed in St Helenabaai en is 'n ideale plek vir 'n romantiese wegbreek met panoramiese uitsigte oor die see.

Hierdie smaakvol versierde woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 'n knus boontjiesakkie en 'n slim-TV met Netflix en 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n balkon met 'n ingeboude braai waar gaste ten volle kan ontspan en die 180 grade-uitsigte kan bewonder.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 21 11th Street, Shelley Point, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
  • Gaste dink Linda Vista Shelley Point het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 275
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 275
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 275
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 11th Street, Shelley Point, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2856e7bd4a7cb9a1d4404851486a97b8e6cecdd9b4e0bad0c340cac4101903170d8d5b9da448386e8b0b704cb06a7dad9b2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 275 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 21 11th Street Shelley Point 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.7040902 17.9710308
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang