Successfully reported
+42

Lindekroon Guest House

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Voortrekker Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lindekroon Gastehuis bied B&B en is in die sentrale Polokwane geleë. Die gastehuis bied 'n gerieflike basis vanwaar gaste die geriewe in die middestad kan besoek.

Verblyf by Lindekroon Gastehuis bestaan uit verskeie individueel versierde kamers wat elk 2 persone kan akkommodeer. Elke kamer bied uitsigte oor die tuine en beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis in die kamer, 'n haardroër, 'n strykyster en 'n strykplank en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Stewige ontbyt is ingesluit en word in die eetarea bedien, waar aandete op versoek gereël kan word. Die gastehuis spog met 'n raadsaal om te huur, wat tot 12 sakemanne kan akkommodeer; goed versorgde tuine, en veilige parkeerplek vir voertuie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marike G
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige gastehuis wat baie moeite doen. Ons het baie lekker gebly by Lindekroon. Die kamers is pragtig asook die tuin. Dit is lekker koel op 'n warm ...
Sien meer
Okt 2025
Natasha G
Gesin met tieners
5.0
Was baie vriendelik ontvang en diens is puik. Sien sterre.
Jul 2025
Elsa S
Saam met lewensmaat
5.0
Luuks, gemaklik, rustig - wonderlike ervaring! Alles was absoluut puik. Die matras op die bed was perfek - ons het so lekker geslaap - ons wou nie ops...
Sien meer
Okt 2024
Lettie E
Besigheidsreis
5.0
Ons het heerlik oorgeslaap en ekstra moeite is gedoen om kospakkies in te pak. Hoë kwaliteit en netjies.
Mrt 2024
Rudette N
4.4
Keurig en smaakvol dog gemaklik. Ek het baie lekker gebly. Vriendelike diens. Keurige dekor. Heerlike ontbyt. Die tuin is pragtig.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 16

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 18 Voortrekker Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Lindekroon Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Voortrekker Street, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA957dc83c9cda9f8be8e1b6510cd6c824c7ecac6c65bf2a6ad5f0b0f802ce90e67c3f0b4cfb3a292ad366f469aacfbabf472a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 18 Voortrekker Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.9159865 29.4602143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang