Successfully reported
+90

Linden Gap

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 5th Street, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
  • Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Linden Gap bied selfsorg-eenhede in Randburg en is die ideale stopplek vir gaste wat na verskeie geriewe in die area op pad is.

Verblyf word aangebied in 5 eenhede wat individueel versier is en daar is slaapplek vir 2 tot 8 gaste in elke eenheid. Die eenhede het óf 'n oopplan-uitleg óf aparte slaapkamers, 'n privaat balkon, 'n leefarea en 'n oopplan-kombuis of -kombuisie wat goed toegerus is om basiese maaltye voor te berei.

Die perseel bied ook gratis WiFi en veilige parkeerplek vir voertuie. Linden Gap is 11 km van Santon City en die Sandton Konferensiesentrum en 40 km van O.R Tambo Internasionale Lughawe af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Charl N
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, skoon plek. Vriendelike en behulpsame mense. Baie lekker gebly. Baie mooi plekkie.
Sep 2025
Karen D
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Ons het heerlik gebly. Orchard Cottage is 'n pragtige tweeslaapkamerwoonstel. Dis netjies en ruim.
Sep 2025
Cobus G
Saam met lewensmaat
5.0
Binne loopafstand van Hoërskool Linden. Puik verblyf naby Hoërskool Linden. Kamer was baie skoon, stil en goed ingerig met veilige parkering.
Sep 2025
Otto O
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Skoon, veilig, was 'n klipgooi van ons bestemming af. Die huis was baie ruim!
Aug 2025
Hannnes M
Saam met vriende
5.0
Vir seker 'n goeie opsie as jy en jou gesin na Jhb reis. Goeie diens, skoon en veilig. Sien sterre.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 57 5th Street, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink Linden Gap het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 010
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 010
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 5th Street, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84d90da15d4a704425df1ddbda893377e0de896248f2233ab07aa91789332b2b694325c3f6a1f6ddc0617322b72abf1383cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 57 5th Street Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.136178835242 27.990820801258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang