Linden Terrace 4
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Milton Lane, Linden Terrace 4, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Linden Terrace 4 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Ramsgate.
Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n ingeboude kluis vir jou waardevolle besittings. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër word voorsien. Die sitkamer het 'n gemaklike rietsitkamerstel en 'n platskerm-TV.
Die sitkamer en al 3 slaapkamers het groot glas- en aluminium-skuifdeure wat uitloop op 'n ruim geteëlde patio, gedeeltelik onderdak, aan die seekant. Die stoepmeubels sluit 'n tafel, stoepstoele vir 6, ligstoele en 'n braai in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 380
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Milton Lane, Linden Terrace 4, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Linden Terrace 4 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Milton Lane, Linden Terrace 4, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang