Successfully reported

Linduli Farmstay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elizbe L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Ons het heerlik gekamp sonder die moeite om self die tent op te slaan. Die tent was so goed ingerig met alles wat jy kon nodig kry. Kommunikasie was tops. Voor en na ons verblyf. Dit was so netjies en skoon. Die gasheer is vriendelik en gaan uit sy pad om die kuier 'n groot sukses te maak. Badkamers was so mooi skoon. Dit was lekker om die natuur op so 'n manier te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koot
Linduli Farmstay
Baie dankie Elizbe, Dit is 'n voorreg en plesier om julle as ons gaste te ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie sodat ons saam "bird watching" kan doen. Groete Koot van der Merwe

Chris O
1 nag
5.0
Jul 2025

Lekker oornag; goeie ligging. Baie vriendelik ontvang, en volledig ingelig oor die plaas voor my aankoms. Ek het ongelukkig net oornag, maar kon lekker stap voor my vertrek die volgende oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koot
Linduli Farmstay
Baie dankie, Chris, Dit was 'n voorreg om jou as 'n gas te ontvang. Ons sien uit na jou volgende kuier. Groete Koot van der Merwe

Jaime D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

10/10 stay! Would highly recommend for a getaway in the bush! Such a memorable stay! The host was extremely accommodating and always willing to go the extra mile to ensure that one enjoys your stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koot
Linduli Farmstay
Hi Jaime Thank you so much for your kind words, it was a pleasure and privilege to have you as our guests. Regards Koot

Bertus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustigheid in die bos. Ons het in die Pepperboom-tent oornag. Dit was netjies en skoon. Goeie plek om weg te kom van die stad se gewoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beddens kan doen met nuwe matrasse. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Dit was 'n wonderlike wegbreekplekkie. Die Lunduli Farmstay was maklik om te kry. Jy kan maklik daar bly vir 'n aand en meer met al die aktiwiteite wat verskaf word, soos perdry en staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Koot
Linduli Farmstay
Baie dankie vir jou vriendelike opmerkings, dit was heerlik om julle by ons op die plaas te hê. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie. Groete, Koot

Isa E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Gasheer uitstekend, tent goed toegerus. Net vreugde. Was onverbeterlike kuier, tent fantasties toegerus, selfs met 'n verwarmer vir koue nagte. Net om weer in 'n tent te kon slaap het herinneringe weer opgeskerp. Koot was sekerlik die beste gasheer ooit, hy het behoorlik sy hand op die pols. Ons kon vir 5 dae die Bergkwaggapark besoek. Ek kan hierdie plaasverblyf met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koot
Linduli Farmstay
Baie dankie vir die vriendelike woorde, Isa, Dit was 'n groot plesier en voorreg om julle as ons gaste te ontvang. Linduli Groete, Koot van der Merwe

Manie R
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2025

Baie minimalisties en swak waarde vir geld. Nee. Die ligging is totaal anders as die brosjure. Sou as 'backpacker' geklassifiseer wees.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Koot
Linduli Farmstay
Goeiemôre Manie Ons is jammer om te sien dat ons nie aan jou verwagtinge kon voldoen nie. Hoewel ons daarna strewe om aan al ons gaste 'n wonderlike en unieke ervaring te bied, wil ons alle toekomstige gaste aanmoedig om seker te maak dat die foto waarna hul kyk en die bespreking wat hul maak dieselfde plek is. Groete Koot van der Merwe Linduli Farmstay

Nicole M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Netjies en gemaklike verblyf. Heerlike verblyf in die mooiste Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertha P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike kuier met baie ekstra's. Tenthuis was 'n heerlike ondervinding. Alles was perfek. Gemaklik vry in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koot
Linduli Farmstay
Baie dankie, Bertha, Ons is bly dat jul jul kuiertjie by ons geniet het, ons hoop om jul gou weer te sien. Groete Koot vd Merwe

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Koot Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R390, Langhoek, 18 km from Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA188de4710674911e2a115113a40f93e1b84dedab9573e284a7cae16cd4ba73c0900e45be18be2b0d17592e9f04de7500b015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 Off the R390 Langhoek 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.049391149778 25.635965595245
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang