Successfully reported

Lindy van Niekerk Art & Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Nadine D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Wonderlik. Kan nie vir beter vrae nie! Ons was so warm verwelkom. Ons het ons nuwe "home away from home" gekry as ons in die Kaap moet bly! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlik. Ons het heerlik gebly. Alles was net soos wat ons dit graag sou wou hê. Baie vriendelike mense wat graag wou help en ons gemaklik laat voel. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Gerieflik, skoon en vriendelike eienaars. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Die akkommodasie is voldoende vir die doel waarvoor ons dit nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanine H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Sal die ateljee enige tyd aanbeveel vir korttermynverblyf. Skoon en modern. Was regtig baie goeie en skoon verblyf. Daar is meer as genoeg plek in die ateljee vir 'n gesin van 4. Parkering is voldoende, maar moeilik as ander gaste met groot voertuie oor 2 plekke stop. Dalk 'n bord opsit om seker te maak hulle stop reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte G
1 nag
5.0
Feb 2025

Goeie waarde vir geld in 'n netjiese plekkie. Heerlik gebly en sal beslis weer! Vriendelik ontvang en fasiliteit was perfek vir ons doeleindes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld, het baie veilig gevoel en waardeer eienaars se ekstra moeite. Ek kon nie 'n beter plek gekies het vir wat my behoeftes was nie, lieflike blyplek en eienaars - sal enige tyd weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Heerlike gastehuis. Ons het heerlik by Lindy gebly. Dit is in 'n stil rustige area en is naby aan winkelsentrums.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Gemaklik, baie spasie, vriendelike diens. Baie lekker gebly. Baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cath-mari N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Plekkie is baie netjies en bekostigbaar. Ons het heerlik gebly en die foto's op die webtuiste som die plekkie mooi op.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 945
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 945
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 945
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 114 Kendal Road, Eversdal, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA816Y6KFhXQRm3ciLRxDpNIzbzqMuHsjleCmXpJnS5FAIhTVlby?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 114 Kendal Road Eversdal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.864 18.6492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang