Successfully reported
+47

Lindy van Niekerk Art & Accommodation

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 114 Kendal Road, Eversdal, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R945 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lindy van Niekerk Art & Accommodation is 'n bekoorlike gastehuis is in 'n rustige woonbuurt in die Kaapse voorstad Durbanville geleë. Die huis het die ideale ligging naby die middestad, wynplase en winkelsentrums.

Lindy van Niekerk Art & Accommodation bied 3 stylvolle en moderne eenhede. Daar is 2 woonstelle wat onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed het en die derde eenheid is ideaal vir 'n klein gesin met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers in elke eenheid het 'n stort. Al die eenhede het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster. Let asb. daarop dat die kamers nie stowe het nie en dus nie vir volledige selfsorg geskik is nie.

Addisionele geriewe sluit DStv, WiFi, 'n swembad en veilige parkeerplek in vir 1 motor per kamer. Daar is ook 'n bekroonde kunsgalery op die perseel en 'n lieflike tuin waarin gaste kan ontspan.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Tygervallei en Glengary Winkelsentrums 3km weg, Kaapstad se strande, Durbanville se wynplase, Welgemoed Gholflandgoed, Grand West Casino en die Barnyard-teater in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nadine D
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik. Kan nie vir beter vrae nie! Ons was so warm verwelkom. Ons het ons nuwe "home away from home" gekry as ons in die Kaap moet bly! Dankie.
Okt 2025
Lizelle C
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Ons het heerlik gebly. Alles was net soos wat ons dit graag sou wou hê. Baie vriendelike mense wat graag wou help en ons gemaklik laat voel. ...
Sien meer
Sep 2025
Susan D
5.0
Gerieflik, skoon en vriendelike eienaars. Ons het lekker gebly.
Jun 2025
Elana O
Gesin met tieners
5.0
Die akkommodasie is voldoende vir die doel waarvoor ons dit nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly.
Mrt 2025
Juanine H
Saam met vriende
5.0
Sal die ateljee enige tyd aanbeveel vir korttermynverblyf. Skoon en modern. Was regtig baie goeie en skoon verblyf. Daar is meer as genoeg plek in die...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 114 Kendal Road, Eversdal, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lindy van Niekerk Art & Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 945
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 945
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 945
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 114 Kendal Road, Eversdal, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA816Y6KFhXQRm3ciLRxDpNIzbzqMuHsjleCmXpJnS5FAIhTVlby?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 114 Kendal Road Eversdal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.864 18.6492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang