Successfully reported
+19

Linga Longa

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Truter Street, Hospitaal Heuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Linga Longa is 'n selfsorg-eenheid in Beaufort-Wes, ideaal vir klein gesinne of sakereisigers.

Hierdie eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed slegs vir kinders. Dit het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Dit het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV.

Gaste het veilige parkering op die perseel met 24-uur-sekuriteit. Hierdie eiendom is naby die dorp en hospitaal geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marcelle W
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable. Very comfortable and snugly warm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Roelene S
5.0
Veilig en rustig ontspan. Uitstekende diens van gasheer. Sal enige tyd weer daar oornag.
Mei 2025
Abrie J
5.0
Tevrede. Skoon, netjies, alles wat 'n moeg lyf nodig het na 'n dag van baie ry!
Mrt 2025
Sias D
5.0
Uitstekende. Baie vriendelike gasvryheid. 'n Lekker plek om te oornag. Honde het dit daar geniet.
Jan 2025
Retha B
5.0
Gerieflik en ongekompliseerd. Heerlik, dankie, ek sal weer by Linga Longa gaan oornag!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 17 Truter Street, Hospitaal Heuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Linga Longa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Truter Street, Hospitaal Heuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb87ce9cc89436e62b03baff086d6c547b37ed1d90ce0762da487c274fb1320c6e512f745ff20fda53cdaeb6aaca192d2e6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 17 Truter Street Hospitaal Heuwel 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.351826537818 22.603106085879
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang