Linge Longa
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Meiring Street, Paglande, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Linge Longa is in Worcester in die Kaapse Wynlande geleë. Die eienaars Neels en Teresa nooi jou na hul huis.
Die verblyf bestaan uit 8 kamers wat elk tussen 1 en 3 gaste kan akkommodeer. Elke individueel versierde kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe met komplimentêre beskuit, sowel as 'n verwarmer, 'n mikrogolfoond en 'n draagbare of plafonwaaier.
Gaste kan 'n swem in die swembad geniet of in die welige tuin met 'n braai-area sit.
Linge Longa is stapafstand vanaf die sakekern en 2 hospitale geleë. Doendinge in die area sluit gholfspeel, kanovaart, hengel, bergfietsry en voetslaanroetes in. Worcester word omring deur pragtige berge en wingerde wat alombekend is oor hul heerlike wyne.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Teresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 168
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 77 Meiring Street, Paglande, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Linge Longa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Meiring Street, Paglande, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang