Successfully reported
+95

Linger Longer Country Retreat

Gastehuis
Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 25 Desember 2025. Bespreekbaar tot 8 Nov 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Vrischgewaagd, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R2 070 R1 242 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Linger Longer Country Retreat is op 'n plaas wat slegs 13 km buite die dorp, Dullstroom, in Mpumalanga is.

Verblyf is beskikbaar in 5 stylvol versierde eenhede. Elke eenheid is goed toegerus met 'n kombuis en badkamergeriewe. Daar is ook braaigeriewe en 'n kaggel.

Die plaas spog met 3 foreldamme en bied fantastiese visvang-geleenthede. Daar is baie voetslaanroetes op die plaas asook voëlkyk-geleenthede.

Die omliggende omgewing bied vermaaklike uitstappies na Sabie, Graskop en Pelgrimsrus.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elsabe W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, sielvoedende verblyf. Baie lekker rustige verblyf langs die dam.
Sep 2025
Beth B
Saam met lewensmaat
5.0
Food for the soul and relaxing at Linger Hi. We stayed in Linger Hi, and what a wonderful experience it was. This is really a 4-star un...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Jason W
Gesin met tieners
5.0
Cosy and quiet. Warm and friendly people as well. Amazing place. Very quiet and relaxing. Fishing was not great but there were loads of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Zannae V
Gesin met tieners
5.0
Die huisie is baie gerieflik en skoon en dis pragtig daar om die damme. Ons het heerlik gebly.
Apr 2025
Peter V
Saam met vriende
5.0
Beautiful country home on a small dam. The house was absolutely beautiful. We loved staying there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Arina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Farm Vrischgewaagd, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Linger Longer Country Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 070
R 2 070 R 1 242
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 070
R 2 070 R 1 242
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 070
R 2 070 R 1 242
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Vrischgewaagd, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVnE9OhV1BxXicE29VsZXYRLpEeXRZcnMOV4MXLAMyREMRS7zSk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 070 nouVanaf R1 242 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Farm Vrischgewaagd Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.32205 30.147433
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang