Linkside 9
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Hofmeyr Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Linkside 9 is 'n moderne eenheid naby aan die strand in Mosselbaai.
Linkside 9 Woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Geen kosmaakgeriewe is beskikbaar nie. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.
Die kamer bied toegang tot die stoep met stoepmeubels en 'n lieflike tuin wat gaste kan geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Linkside 9 Selfsorg is 'n selfsorgwoonstel met 'n toesluitmotorhuis.
Linkside 9 Selfsorg beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank in die leefarea. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n gaskookplaat en 'n mikrogolf. 'n TV met slimboks en 'n WiFi.
Die perseel is naby besienswaardighede soos Mosselbaai Punt, Zipline-toere en St. Blaize-voetslaanpaaie, sowel as restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hesta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 9 Hofmeyr Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Linkside 9 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Hofmeyr Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang