Linky
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bland Street, Point Village Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 805 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Linky is 'n selfsorghuis in Point Village, Mosselbaai. Die huis is smaakvol versier met pragtige see-uitsigte vanaf die uitkykdek.
Die huis bied slaapplek aan 5 mense in 3 ruim slaapkamers. 2 slaapkamer skeer dubbelgrootte beddens en 1 slaapkamer het 'n enkelbed. Die 3 kamers deel 'n volledige badkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n wasmasjien en tuimeldroër. 'n Etenstafel is oopplan na die sitkamer en het sitplek vir 6 mense. Die sitkamer het gemaklike sitplek. Gaste kan 'n braai geniet van binne die huis, buite onder die lapa asook op die hout uitkykdek.
Linky is die ideale vakansieverblyf vir vriende of gesinne. Hulle is naby die plaaslike restaurante en winkels geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 185
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Bland Street, Point Village Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Linky het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bland Street, Point Village Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang