Successfully reported
+43

Linvale Country Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linvale Country Lodge, Sabie Road R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Linvale Country Lodge is 'n lieflike gaste-lodge wat perfek geleë is in Hazyview. Die lodge maak voorsiening vir gesinne, korporatiewe reisigers of paartjies wat op soek is na 'n romantiese verblyf weg van die stad se gewoel.

Gerieflike verblyf word gebied in 'n aantal smaakvol gemeubileerde en suite-gastekamers wat almal rondom 'n binnehoftuin geleë is. Elke kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier, 'n kluis vir waardevolle items, drinkwater, badkamergeriewe, badhanddoeke en WiFi. Wasgoeddienste is ook beskikbaar.

Die gaste-lodge bied 'n buiteswembad in die tuin, tuinpieknieks en veilige parkeerplek vir gaste.

Die lodge is 20 km vanaf Kruger Nasionale Park se Phabeni-hek geleë vir diegene wat die park vir die dag wil besoek. Na 'n dag op 'n wildrit kan gaste in die gastesitkamer of in die tuin rondom die swembad ontspan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Linvale Country Lodge, Sabie Road R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linvale Country Lodge, Sabie Road R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05c4a39982e0a9e9e443252cfd9f52e66278e0536879ea68be0ad8c9dfa4568870a3c688e2c107196fb06486065c0cfd1a83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense Linvale Country Lodge Sabie Road R536 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.028107281165 31.078371282214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang