Successfully reported

Linwood Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Stephanie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Relaxing. Location is beautiful, with stunning views of the mountains. The rooms are cosy and clean, staff was amazingly helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Favourite M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Real farmhouse with modern amenities. Great venue, value for money. Hannelie was a great host. Dankie, tannie, for making our stay comfortable. They even have electric blankets on all beds. I love Whisky.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker! So lekker vir die hondjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Uitstekend, fantasties. Wonderlik. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
Linwood Guest Farm
Dankie Henry Dit was wonderlik om julle hier te ontvang, julle is 100% gaste. Kom kuier asb. weer. Groete Hannetjie

Sanette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig, kos vir die siel. Baie lekker gebly. Gasvrou was so vriendelik, ontbyt was heerlik. Uitsig is pragtig en nie te ver uit die dorp nie. Dankie vir alles. Stywe druk vir Milo en Muis, die 2 woefies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
Linwood Guest Farm
Hi Julle, die honde stuur groete, hulle verlang na julle. Kom weer kom kuier.

Eloise W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was by rustig tussen die berge. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Soos bo. Baie goeie diens, gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Baie netjies en rustig, sal vir seker aanbeveel en weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carlien D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie mooi omgewing. Het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Die ontbyt was ook 'n lekker bederf en uit die boonste rakke. Die uitsig is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lezinda H
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Gesellige kuier, maklike toegang tot prentjiemooi roetes. Heerlik gebly en geslaap. Pragtige omgewing en heerlike kos van die restaurant daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Lekker. Dit was goed, mooi ligging. Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 395
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 395
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 395
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbb997bd08e66d20445323585f9a0844ead8e3626b7c141fe2bdd227fb7514bea7432eb7c42595270e51d81aab4b7298bf4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 R711 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.569338484627 28.403058405966
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang