Successfully reported
+16

Lion House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 611 Phelabontle, Unit 9, Mogwase, 0314, Noordwes
  • Vanaf R2 490 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lion House is 'n smaakvol versierde vakansiehuis in Mogwase en is 'n ideale plek vir óf 'n ontspanningsvakansie óf korporatiewe reisigers aangesien dit sentraal geleë is.

Dié omheinde eiendom bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. 'n Bad, stort en wasmasjien is in die tweede badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel met sitplek vir 6. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n sonnige patio met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe. Gaste kry veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Antonius Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 611 Phelabontle, Unit 9, Mogwase, 0314, Noordwes
  • Gaste dink Lion House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 490
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 490
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 490
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 611 Phelabontle, Unit 9, Mogwase, 0314, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6f3168dad74b87147a00128c80fed953f1b6e24d0082bb45b52889d9297389700f94104e39f75cf1911282772983ebac057?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 490 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 611 Phelabontle Unit 9 0314 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.251448298516 27.247747410698
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang