Successfully reported

Lion's Call

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gert K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ongelooflik, besonders en onbaatsugtig. Dankie vir 'n ongelooflike naweek. Gasvryheid en vriendelikheid. Besonderse juweel van 'n plekkie in die natuur met vriendelike eienaars, groot bederf en rustigheid. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ernest
Lion's Call
Beste Gert Baie dankie vir jou mooi resensie! Ons glo julle gaan ons gastehuisie weer besoek in die toekoms. Baie groete uit Marlothpark.

Jaco E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Lekker plek om net te ontspan en te kuier. Ons het baie lekker gekuier. Was baie gasvry en persoonlik ontvang. Ons het lekker geslaap, gekuier, gebraai, gestap, wild gekyk en ook baie fiets gery.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ernest
Lion's Call
Baie dankie dat julle ons gastehuis gehuur het. Ons sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms.

Gj S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Heerlike, rustige naweekrusplek. Ons het heerlik gebly en die gasvryheid was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ernest
Lion's Call
Baie dankie vir jou mooi resensie. Groot waardering!

Vincent S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Excellent! The owners of Lions Call are very attentive and go out of their way to ensure that guests have the best experience possible. We were warmly welcomed and kept informed of load shedding. I highly recommend Lions Call.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rogin W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Great hosts, relaxing stay. The hosts respond fast and are in contact from the moment your booking is confirmed. Will definitely returning in the near future. The place is tranquil and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ernest
Lion's Call
Thank you for your review. We are looking forward to see you in future again!

J.p. (boet) L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Dis alles wat jy wil hê in die bos! Die eenheid is baie goed ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Die eienaars se aandag aan detail en jou gemak is duidelik vanaf jou aankoms tot jou vertrek. Die diere kom kuier elke dag op jou voorstoep. Hier sal jy ontspan. Jy hoef eers te probeer nie. Ek kan die plekkie met groot vrymoedigheid aanbeveel vir enige iemand wat die natuur en bos waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ernest
Lion's Call
Baie dankie J.P. Ons is bly julle het julle verblyf by Lion's Call geniet! Sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom. Groete, Ernest, Louise

Christo V
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Des 2022

Awesome rustig. Loadshedding is a groot probleem anders a wonderlike plek vir rus en vrede.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ernest
Lion's Call
Baie dankie vir julle gradering. Groete, Ernest en Louise.

Neels W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Great location. Owner very friendly and accommodating. Outside bath under the stars was a bonus. Lion's Call will see us again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ernest
Lion's Call
Thank you for your review. We would love to welcome you again at Lion's Call.

Eric W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Onvergeetlike ervaring vir die hele gesin. Louise en Ernest het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Was wonderlik. Als was perfek. Van aankoms was als reg en op hul plek ons is vriendelik verwelkom en het 'n lekker paar dae by Vlooi se Kooi spandeer. Sal weer inloer by Die Kooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ernest Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1080 Wildgoose Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5d2c4aa2f265f28e5b9117b9c5f49f3c83f7ac9bd49dfbbcfe95414f22a3e2d36d3f71ece760ea17499c8d9f6f803bf300f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 1080 Wildgoose Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.36523 31.76913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang