Lion's Den
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Estelle Street, Witbank, 1042, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
By Lion's Den-gastehuise in Witbank: Estellestr 31 (Lion's Den 1) en hoek van Witbos & Wattle str (Lion's Den 2, 3 en 4), sal gaste rustige, privaat en gerieflike verblyf ervaar. Ons het ten volle toegeruste selfsorggeriewe sowel as oornagkamers - etes kan bedien word mits dit vooraf gereël word.
Die kamertipes wat aangebied word, is soos volg:
Lion's Den 1: Selfsorg-eenheid - slaapplek vir twee gaste - Queensize en 3/4 bed. Kombuis, eetarea, slaapkamer en en suite-badkamer - jy sal langer wil bly. Ons selfsorg-eenhede het eksklusiewe DSTV en volledig toegeruste selfsorgkombuis met daaglikse skoonmaakdienste, behalwe naweke/indien versoek. Onderdak parkering beskikbaar
Lion's Den 2: Selfsorgeenheid - slaapplek vir twee gaste - Dubbelbed met slaapbank. Kombuis, eetarea, slaapkamer en en suite-badkamer - jy sal langer wil bly. Ons selfsorg-eenhede het eksklusiewe DSTV en volledig toegeruste selfsorgkombuis met daaglikse skoonmaakdienste, behalwe naweke/indien versoek. Privaat parkering.
Lion's Den 3: Semi-selfsorgeenheid - slaapplek vir twee gaste - Dubbelbed met en suite-badkamer. Kombuisie met mikrogolf, yskassie en koffiestasie. Veilige parkeerarea
Lion's Den 4: In-huis kamers: Slaap twee of drie gaste - Dubbel en 3/4 beddens. Aparte badkamers. Elke kamer is toegerus met mikrogolf, yskassie, koffiestasie en eksklusiewe DSTV.
Ons is naby restaurante, die gimnasium en hospitale geleë. Gaste het ook maklike toegang tot die winkelsentrums en hoofpaaie.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
El Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 31 Estelle Street, Witbank, 1042, Mpumalanga
- Gaste dink Lion's Den het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Estelle Street, Witbank, 1042, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang