Lion's Pride @ Marloth Park
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 570 Sparrow Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Marloth Park en omring deur die natuur, bied Lion's Pride die ideale luukse toevlugsoord vir gesinne of 'n groep vriende.
Hierdie pragtige huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die 2 hoofslaapkamers is elk gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor en suite-badkamers met 'n stort en toilet. Die derde slaapkamer is toegerus met 2 stapelbeddens en het ook sy eie en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien vir gerief.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, lugbraaier en ysmasjien, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Sentrale ontbyt-eiland met stoele dra by tot die ruimte, terwyl 'n aparte opwaskamer 'n wasmasjien en tuimeldroër het. Net langs die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite kan gaste maaltye geniet op die gemeubileerde patio wat 'n braai-area en 'n boma insluit. Daar is 'n plonspoel vir afkoeling op warm dae, en gereelde besoeke van plaaslike wildlewe soos sebras, ape en bosbokke kan verwag word. Veilige parkering is beskikbaar vir die duur van die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Stapelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Gerda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 570 Sparrow Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Lion's Pride @ Marloth Park het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 570 Sparrow Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang