Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1075 Wildgoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper bied 'n rustige toevlugsoord in die ongerepte bos-omgewing van Marloth Park, 'n wildbewarea en vakansiedorp wat aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë is.
Die lodge is op die grens van die Lionspruit-reservaat geleë, waar wild soos leeus gereeld gesien en gehoor word vanuit die huis wat oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer beskik.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n spa-bad en 'n toilet. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.
Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area, en kyk uit oor die privaat swembad wat oor die reservaat uitkyk.
Hierdie keurige privaat gesinslodge skuil in die hartjie van die bosveld en kyk uit oor die Lionspruit Wildreservaat waar leeus, renosters, kameelperde, luiperds en buffels vry rondloop.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Spa-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Spa-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rolandi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 80
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1075 Wildgoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1075 Wildgoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang