Successfully reported
+30

Liquid Amber

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Redcoat Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Vanaf R660 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Liquid Amber is sentraal geleë in Hogsback, naby winkels, hotelle, restaurante, staproetes en watervalle. Liquid Amber is ideaal vir groot groepe, sake-toevlugsoorde, gesinsuitstappies of net 'n ontspanne verblyf in die natuur.

Verblyf word gebied in 2 knus Tuinkamers wat elk tot 3 gaste akkommodeer, en 'n selfsorg Hoofhuis wat tot 8 gaste kan akkommodeer.

Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-eetarea en -sitkamer met 'n kaggel, asook 'n patio buite met 'n groot braaigeriewe wat oor die tuine uitkyk.

Die 2 Tuinkamers is in die tuine, apart van die Hoofhuis geleë en bevat elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed, 'n verwarmer, 'n tee- en koffiestasie en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Adriaan B
Saam met vriende
5.0
Hogsback open gardens. Ons het baie lekker gebly! Veilig en stil. Gemaklike bed met genoeg komberse. Warm water. Veilige parkering vir voertuig.
Okt 2025
Christian M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Lovely stay, central location close to the hiking trails and town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Susann S
5.0
Amazing, sal dit aanbeveel. Heerlik gebly. Mooi, netjies, skoon en cozy. Beddens slaap lekker. Yskas en mikrogolf. Baie oulike plekke. Sal weer hier b...
Sien meer
Jun 2025
Catherine L
Saam met lewensmaat
5.0
A very tranquil area with beautiful gardens and walks nearby. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Victoria V
Saam met lewensmaat
5.0
Accommodation is cosy, neat and clean, and the charge is affordable. I liked the self check-in because we came after 8pm from the Music...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lydene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1 Redcoat Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink Liquid Amber het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Redcoat Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84d88bdf0f943f0f91b527e4bc0d484eb1a499b27b66e11e5deba103f5e38a0cfa2cb459bb4f6b45fce53101cf425de6aead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 1 Redcoat Lane Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.594208678385 26.935904107826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang