Successfully reported

Lisa 17

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Oswald T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantastic. It's a nice place to vacate to, the area is calm, relaxing and safe, child-friendly and neat. I would recommend it to anyone wanting to visit the Whale Coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Aanganaam. Dit was baie aangenaam. Sal enige tyd terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romano C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Wonderlik, sien uit na ons volgende besoek aan Struisbaai en Lisa 17! Ons het baie lekker gebly. Dit was 'n wonderlike ervaring, en alles was regtig gemaklik en aangenaam. Die kinders het hulle geniet en daar was spelletjies en speelgoed om hulle besig mee te hou. Sal beslis aanbeveel, dit was soos 'n volledige huis weg van die huis af, alles wat jy kan dink was daar, baie gerieflik en nie te ver van die see af nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Farouk A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Waarde vir geld. Lisa 17 is baie goed toegerus en baie goed ingerig, en het ons wegbreek baie lekker en aangenaam gemaak, alhoewel dit koud was. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Gerieflik en skoon. Verblyf was rustig en stil in 'n gerieflike huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Gerieflik, rustig en veilig. Ons het lekker gebly. Die huis het al die nodige geriewe en is ook dierevriendelik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2025

Lekker ontspan privaat en goeie diens. Ja, baie lekker gebly. Het alles wat jy benodig, rustig en veilige omgewing. Sal mense aanbeveel en sal ook weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chelsea H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Excellent. Excellent, clean, safe. Friendly and accommodating service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alain V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Troeteldier-vriendelike akkommodasie in Struisbaai. Ons het onlangs by 17 Lisa Street vir die naweek gebly, en ons kon nie 'n beter ervaring vra nie. Die huis was baie netjies, ruim en perfek geleë, naby die strand en restaurant in Struisbaai. Dit is ook slegs 5 min se ry tot Kaap Agulhas. Die eienaar was ongelooflik vriendelik en sy het geen probleem daarmee gehad dat ons ons hond saam gebring het nie — dit is wonderlik om so 'n troeteldier-vriendelike plek te vind! In die geheel beveel ons 17 Lisa Street baie aan vir enigiemand wat op soek is na 'n ontspanne naweek weg Struisbaai toe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zita S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Aangenaam. Verblyf was heerlik gewees, net te kort. Sou langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 80

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Lisa Street, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7cbc5188eacacd5cc40a57184eaaa27730992bb2d131db485f67c8fc74c9faf919beeb034e53f8f3ed48f2727ddda2aa462?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 8 mense 26 5 1 5 17 Lisa Street Ocean View Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.809102116839 20.037690674546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang