Successfully reported
+8

Lisa Village Ext 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Hippocrene Street, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lisa Village Ext 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n meenthuis in Bloemfontein. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié meenthuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die oorblywende twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n ensuite badkamer toegerus met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer beskik oor n bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die etenstafel het sitplek vir 6 en is langs die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Die ruim balkon het buitelug-eetplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 27 Hippocrene Street, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Lisa Village Ext 1 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Hippocrene Street, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4de7a988649f525bbfa2df12deab527324885bed1e9cd7fac0130a80cede682a9f61bff8ce1bfb778f10dbe56dd74b3857c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 27 Hippocrene Street Helicon Heights 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.081584020228 26.229020478702
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang